Joseph Cotten

Joseph Cotten
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joseph Cheshire Cotten Jr.
Geboorte (1905-05-15)15 Mei 1905
Sterfte 6 Februarie 1994 (op 88)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1930–1981
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joseph Cotten (15 Mei 1905 – 6 Februarie 1994) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Citizen Kane (1941), Portrait of Jennie (1948), The Third Man (1949), en Soylent Green (1973).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search